Gestaalde kaders betekenis
Meervoud: kaders Verkleinwoord: kadertjie Meervoud van verkleining: kadertjies Betekenis: • Persoon van die heersersklas of binnekring (hoofsaaklik in die kommunisme) wat bo die werkersklas voorgetrek word. • Die geheel waarin iets inpas. Gebruik: • 'n Onbevoegde kader is in die pos aangestel.